Besigheidstatistiek en Operasionele Navorsing

Oorsig

Neem kennis dat ons geen 2022 eerstejaars-innames sal hê vir ons BCom in Operasionele Navorsing nie. Jy kan wel vir ons BCom Statistiekgraad inskryf, en dan na jou eerste jaar oorweeg word vir die graad in operasionele navorsing.

Statistiek is die tak van wiskunde wat te doen het met die insameling, organisering, analise en interpretasie van numeriese data. Oor die algemeen het die dissipline te doen met:

  • die insameling van inligting
  • die opsom van inligting vir beter begrip
  • die maak van gevolgtrekkings vanuit die data; en
  • die bepaling van die nou of voorspelling van die toekoms

Operasionele navorsing, aan die een kant, is die dissipline wat te doen het met die toepassing van analitiese metodes om besluitnemers te help met die optimale allokering van skaars hulpbronne. Dit het te doen met die gebruik van verskillende modelle in die maksimering van winste deur die gebruik van die minimum hulpbronne. Operasionele navorsing kan ook gedefinieer word as die gebruik van gevorderde analitiese tegnieke om besluitneming te bevorder. Operasionele navorsingsanaliste is betrokke by alle aspekte van ʼn organisasie. Hulle help om hulpbronne te allokeer, produksieskedules te ontwikkel, die aanvoerketting te bestuur en pryse te bepaal.

Kwalifikasie-opsies

  • BCom in Operasionele Navorsing
  • BCom in Statistiek

Loopbaangeleenthede

Statistici het die voordeel om hul belang te kombineer met bykans enige ander studieveld, veral in die wetenskap, besigheid, medisynetegnologie, onderrig, ens. Sommige van hierdie veld is soos volg:

  • Onderrig
  • Biologie
  • Ekonomie
  • Vervaardiging
  • Bemarking
  • Ingenieurswese
  • Finansies
  • Gesondheidswetenskappe
  • Openbare gesondheid
  • Rekenaarwetenskap
  • Epidemiologie
  • Regte
  • Bevolkingstudies
  • Chemie
  • Landbou
  • Versekering
  • Sport
  • Bankwese-instellings                                           
  • Aardwetenskappe
  • Geografie
  • Regeringsdepartemente
  • Versekeringsmaatskappye

Mense met vaardighede in ON het poste in besluitnemingsondersteuning, besigheidsanalise, bemarkingsanalise en logistiek-beplanning. Baie groot ondernemings het groepe ON-analiste. Hierdie is geleë in die staal-, mynbou-, olie-, gas-, chemikalieë-, papier- en ingenieursindustrieë, lugrederye, logistiek, spoorweg, bankwese en versekering. Binne die openbare sektor hou ON-analiste ook poste in gesondheid, onderrig en elektrisiteitsvoorsiening.

Nagraadse studies

  • BCom Hons in Operasionele Navorsing
  • BCom Hons in Besigheidsstatistiek
  • MCom in Operasionele Navorsing
  • MCom in Statistiek
  • PhD in Internasionale Handel
  • PhD in Risikobestuur
  • PhD in Ekonomie
  • PhD in Operasionele Navorsing

Besoek gerus na die nagraadse bladsy

BCom in Operasionele Navorsing

Kwalifikasie in die program

Neem kennis dat ons geen 2022 eerstejaars-innames sal hê vir ons BCom in Operasionele Navorsing nie. Jy kan wel vir ons BCom Statistiekgraad inskryf, en dan na jou eerste jaar oorweeg word vir die graad in operasionele navorsing.

  • BCom in Operasionele Navorsing
  • Durasie: 3 jaar voltyds

[Kwalifikasie 5FGH03 M]

Sien jaarboek vir meer inligting

Toelatingvereistes

  • APS van 24
  • Wiskunde vlak 4 (50% of meer)
  • Engels vlak 4
  • Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit jaarboek/kalendar
  • Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligtingoor die verlendge program heirdonder

Kampus waar program aangebeid word

  • Mahikeng [M]

Loopbaangeleenthede

*Sien hierbo

Nagraadse studies

*Sien hierbo

BCom in Statistieke

Kwalifikasie in die program 

  • BCom in Statistiek
  • Durasie: 3 jaar voltyds

[Kwalifikasie 5FGH02 M]

Sien jaarboek vir meer inligting

Toelatingsvereistes

  • APS van 24
  • Wiskunde vlak 4 (50% of meer) / Wiskunde Geletterdheid vlak 4 (50% of meer)
  • Engels vlak 4 (40% of meer)
  • Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek/kalendar
  • Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die verlendge program hieronder

Kampus waar program aangebeid word

  • Mahikeng [M]

Loopbaangeleenthede

*Sien hierbo

Nagraadse studies

*Sien hierbo

BCom in Statistiek Verlengde Program

Kwalifikasie in die program

  • BCom in Statistiek
  • Durasie: 4 jaar voltyds

[Kwalifikasie 5XGH01 M]

Sien jaarboek vir meer inligting

Toelatingsvereistes

  • APS van 20
  • Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterdheid vlak 4 (50% of meer)
  • Engels vlak 3 (40% of meer)
  • Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek/kalendar

Kampus waar program aangebeid word

  • Mahikeng [M]

Loopbaangeleenthede

*Sien hierbo

Nagraadse studies

*Sien hierbo