Oorsig

Die wetenskap wat te doen het met die produksie, verspreiding en verbruik van kommoditeite. Die teorieë, beginsels en modelle wat te doen het met hoe die markproses werk. Dit poog om te verduidelik hoe welvaart geskep en versprei word in gemeenskappe, hoe mense hulpbronne wat skaars is en baie alternatiewe gebruike het, allokeer, en ander sodanige sake wat voorspruit uit die interaksie met menslike behoeftes en hul bevrediging.

 

Toelatingsvereistes

  •  APS van 26
  • Wiskunde vlak 3 (40% of meer)
  • Addisionele vereisters mag van toepassing wees soos per die Fakultiet se jaarboek/kalendar

 

Afleweringspunte

  • Mafikeng [M]

Kwalifikasieopsies

  • BCom Ekonomie en Ekonometrie

[Kwalifikasie 5FKH03: Kurrikulum E301 M]

Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting

Postgraduate studies 

  • Honneurs in BCom Ekonomie 
  • Meestersgraad- en PhD-programme in Ekonomie word ook aangebied

Sien die Nagraadse blad vir meer inligting 

Loopbaangeleenthede

  • Ekonoom
  • Ekonomiese konsultant
  • Marknavorsingsanalis
  • Data-analis
  • Finansiële risiko-analis
  • Krediet-analis
  • Beleidsanalis
  • Beleggingsanalis
  • Aandelemakelaar
  • Bestuurskonsultant
  • Aktuaris
  • Bourekenaar