Career Services

Career Services

 

Obaro

Forensic Audit and Risk Manager

Click here for advertisement

 

Besigheidsontwikkelingsbestuurder

Obaro Bestuursdienste

Kliek hier vir advertensie

 

Finansiële Persoon

Grain Carriers

Die ideale kandidaat moet jonk wees, dinamies, ambisieus, veelsydig en gaan aan die begin 'n pos soos 'n Uitvoerbare Assistant wees en sal opgelei word in die volgende velde :

  • Finansiële verslagdoening (volgens maatskappy vereistes) 
  • Interne beheer (volgens maatskappy vereistes) ;
  • Belastingsake(volgens maatskappy vereistes)  ; 
  • Batebestuur (volgens maatskappy vereistes) 

Die kandidaat moet 'n individu wees soos hieronder, om net van die belangrikste punte te noem.

  • Hy moet veelsydig kan wees en maklik aanpasbaar wees.
  • Hy moet ambiseus en energiek wees en ook nie oor sensitief vir positiewe kritiek nie;
  • Hy moet bekwaam wees veral in die Logistieke / Landbou sektor;
  • Onafhanklik kan werk in areas wat bestuursadvies, belastingadvies, asook advies rakende inligtingstegnologie insluit;
  • Onafhanklike besigheidsman;

Kontak besonderhede:

Sonja Koertzen

Tel. 011 278 2162

E-pos. sonja@graincarriers.co.za