Oorsig

Toegepaste Risikobestuur word slegs as ʼn nagraadse program aangebied. 

Indien u in hierdie kursus belangstel, begin met ons drie-jaar BCom Ekonomie en Risikobestuur-kwalifikasie. 

Vir meer inligting oor Toegepaste Risikobestuur, besoek asseblief die Applied Risk Management and U (UARM)-werf. 

http://commerce.nwu.ac.za/sites/commerce.nwu.ac.za/files/files/v-uarm/uarm%20resize.png

 

Toelatingsvereistes

Let asseblief daarop dat hierdie toelatingsvereistes op ʼn voorgraadse BCom Risikobestuur-graad van toepassing is:

  • APS 28
  • Wiskunde vlak 4 (50%)

Vir die toelatingsvereistes vir ʼn MCom in Toegepaste Risikobestuur, besoek asseblief die Applied Risk Management and U (UARM)-werf. 

http://commerce.nwu.ac.za/sites/commerce.nwu.ac.za/files/files/v-uarm/uarm%20resize.png

Afleweringspunte

Voorgraadse BCom Risikobestuur-graad

  • Potchefstroom
  • Vanderbijlpark

MCom Toegepaste Risikobestuurprogram word slegs aangebied by:

  • Vanderbijlpark

Kwalifikasie-opsies

Voorgraadse program-opsies

  • BCom Ekonomie en Risikobestuur 
  • BCom Ekonomie, Risiko- en Beleggingsbestuur 

Besoek asseblief die jaarboek vir meer inligting

 

Nagraadse studies

  • BCom Honneurs in Risikobestuur 
  • Meesters- en PhD-programme in Risikobestuur 
  • ʼn Meestersgraad in Toegepaste Risikobestuur 

Sien die Nagraadse blad vir meer inligting

 

Loopbaangeleenthede

  • Bankbestuur
  • Finansiële risikobestuur
  • Korporatiewe en stadstesourier
  • Fondse- en batebestuur
  • SAFEX-handel
  • Geld-, kapitaal- en aandelemark
  • Ekonomiese advies