Ná bestudering van hierdie module behoort deelnemers ʼn beter begrip te hê van die aard van projekte, projekbestuur, en projeklewensiklusse en -fases. Deelnemers sal leer om mensehulpbron- en kommunikasiebestuur te verstaan, sowel as die belangrikheid van gehaltebestuur, projektydbeplanning en kostebestuur. Hierdie kursus kyk ook na risikobestuur, projekverkryging en kontrakbestuur