Navorsing in die Skool van Besigheidswetenskappe

Navorsingsuitsette 2024

Die akademiese personeel van die Skool vir Bestuurswetenskappe het in 2024 altesaam 49 joernaalartikels gepubliseer. Lys van publikasies

 

SAIMS Konferensie 2025

Die Skool vir Bestuurswetenskappe reël die SAIMS- (South African Institute of Management Scientists) konferensie in 2025.