Prof
Wilma Viviers
Posbeskrywing: 
Director: TRADE; WTO Chair
Telefoon: 
+27 18 299 1445
Fax: 
+27 87 231 5540
Fisiese Adres: 
E3-140
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
DCom, BEd; Cert Export Practice
Kundigheid: 
Export promotion, Competitive intelligence, Economic development

 

Wilma Viviers is a professor of International Trade, director of the TRADE research focus area and NRF-rated researcher at the North-West University (Potchefstroom Campus). She has an impressive array of publications, and is a leading authority in the fields of export promotion, competitive intelligence (CI) and economic development.

Prof Viviers’ passionate research interest in, and active contribution towards the realisation of, strategies to improve South Africa’s trade performance and competitiveness, are acknowledged both locally and internationally.  Notably, the TRADE-DSM® (Decision Support Model) for the identification of South African export opportunities – which she has launched in this country – is being lauded in both government and business circles as a refreshingly efficient approach to export market selection.

Prof Viviers sits on several national and international committees, and is frequently asked to speak to stakeholder groups about her research initiatives.  She has also received numerous awards in recognition of her ground-breaking research over the years. In 2014, she was honoured with the award of a WTO Chair from the World Trade Organization.

NWU Research awards (2016) - International recognition  and International success 

Prof
Waldo Krugell
Posbeskrywing: 
Director: School of Economics
Telefoon: 
+27 18 299 1439
Fisiese Adres: 
E3-111
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Economics
Kundigheid: 
Geographical economics, Foreign Direct Investment (FDI), Tourism economics

 

Waldo Krugell is a professor in the School of Economics and NRF-rated researcher at the North-West University (Potchefstroom Campus). He has numerous publications to his credit in the fields of geographical economics and foreign direct investment (FDI), as well as tourism economics and the link to development.

These days his research interests range from export margins, and the willingness-to-pay for sustainable tourism, to economics education.

Prof Krugell is an avid blogger, and frequently translates research findings into outputs that are also accessible to policymakers and the general public.

Prof
Derick Blaauw
Derick Blaauw
Posbeskrywing: 
Medeprofessor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 285 2488
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer101C
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
DCom Ekonomie
Kundigheid: 
Arbeidsekonomie, Ontwikkelingsekonomie


Derick Blaauw is ʼn professor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Voor hy hierdie pos vul, doseer hy Ekonomie aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) en by die Soweto- en Bloemfonteinkampusse van die Vista Universiteit.

Prof Blaauw se navorsingsbelangstellings is hoofsaaklik in die veld van arbeids- en ontwikkelingsekonomieë. Sy huidige werk fokus op die sosio-ekonomiese dinamiek van kwesbare groepe in die informele ekonomie, soos karoppassers, dagarbeiders en rommelversamelaars. Ander areas van navorsing sluit in die potensiële ekonomiese impak van groen-energieprojekte in die Noord-Kaap en die rol van arbeidsmakelaars in Suid-Afrika se arbeidsmark.

Prof Blaauw het ʼn breedvoerige lys publikasies in geakkrediteerde nasionale en internasionale joernale, sowel as konferensie- en navorsingsreferate wat by plaaslike en internasionale geleenthede voorgedra is. 

Prof
Marianne Matthee
Posbeskrywing: 
Professor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 299 1362
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 127
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Internasionale Handel, ITRISA Gevorderde Sertifikaat in Internasionale Handel
Kundigheid: 
Internasionale handel, Ondernemingsvlakuitvoere

Marianne Matthee is ʼn professor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy is ook die Skool se Programleier vir Internasionale Handel. Prof Matthee was outeur en mede-outeur van ʼn aantal nasionale en internasionale konferensiereferate, werkspapiere, navorsingsreferate en joernaalartikels. Sy doseer Internasionale Handelsverhoudinge aan voorgraadse sowel as nagraadse studente.

In haar PhD, wat sy in 2007 behaal, fokus prof Matthee op streeksuitvoere en plaaslike vervoerkostes in Suid-Afrika, en ondersoek die lokaliteit van uitvoerders, sowel as die determinante en samestelling van sub-nasionale uitvoerders. Prof Matthee se huidige navorsingsbelangstelling lê in die intensiewe en breedvoerige marges van handel, sowel as ondernemingsvlak-uitvoerderstudies, spesifiek die dinamiek van Suid-Afrika se uitvoergemeenskap. Sy ontvang tweede plek in die Young Women Researcher-kategorie tydens die 2016 Women in Science Awards.  

 

Prof
Ewert Kleynhans
Posbeskrywing: 
Medeprofessor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 299 1418
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer101 A
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Ekonomie, MA Ekonomie,& MPHIL Philosophy Filosofie.
Kundigheid: 
Internasionale mededingendheid op ondernemingsvlak, produksiefunksies, surplusse, teorie van die onderneming, mikro-ekonomie, industriële ontwikkeling, mededingendheid, intellektuele kapitaal, ekonomiese ontwikkeling, ekonomiese geografie en filosofie

Ewert Kleynhans is ʼn medeprofessor van Ekonomie in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Hy het reeds meer as 40 artikel in geakkrediteerde joernale publiseer, en lewer meer as 45 referate tydens beide plaaslike en internasionale konferensies.

In sy navorsing fokus prof Kleynhans hoofsaaklik op die mededingendheid en doeltreffendheid van industrieë en ondernemings op die mikro-ekonomiese vlak – meer spesifiek, die mededingende platform wat industrieë en ondernemings in die gesig staar, veral vervaardigers wat, op hul beurt, gevorm word deur ʼn verskeidenheid hulpbronne, mensekapitaal, markomstandighede, vraag en aanbod-patrone, ondersteuningsprogramme, surplusse, ondernemingstrukture, kwaliteitsvlakke, omgewingsomstandighede, ekonomiese geografie, produktiwiteit, produksiefunksies en tegnologieë.

Prof Kleynhans tree dikwels op as ʼn eksterne eksaminator en moderator vir nagraadse kursusse, en meestergraadverhandelinge en doktorgraadproefskrifte vir ander universiteite. Hy dien op die redaksies van verskeie joernale en tree ook as evalueerderde op. Hy is ʼn nasionale raadslid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK).

 

Prof
Henri Bezuidenhout
Henri Bezuidenhout
Posbeskrywing: 
Medeprofessor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 285 2326
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 107
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Ekonomie, ITRISA Gevorderde Sertifikaat in Internasionale Handel (Uitvoere).
Kundigheid: 
Regstreekse buitelandse investering in Afrika

Henri Bezuidenhout is ʼn medeprofessor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Hy het verskeie publikasies tot sy naam in die area van internasionale faktorvloei, en sy navorsing fokus hoofsaaklik op regstreekse buitelandse investering in Afrika.

Hy is die amptelike Suid-Afrikaanse en Afrika-navorsingsvennoot vir die Columbia Center on Sustainable Investment by die Columbia University in New York en is ook betrokke by plaaslike belanghebbendes, insluitend die South African Institute of International Affairs se Economic Diplomacy Programme, South African Provincial Investment Promotion Agencies (PIPAs) en verskeie multinasionale. Gevolglik is hy al verskeie kere uitgenooi om forums ten opsigte van sy navorsing toe te spreek.  

Prof Bezuidenhout is ook ʼn formele uitvoerende besigheidsafrigter en lid van die International Coaching Federation (Associate Certified Coach and Gallup Strengths Coach). Hy dien ook as kulturele intelligensie- en kruiskulturele spesialis, as houer van beide die Cultural Intelligence Centre (CQ Certified Advanced) en die Cross Culture (Cross Cultural Competency Level II) sertifikasies. Binne hierdie areas is sy afrigtingsfokus op regstreekse buitelandse investering, samesmeltings en verkrygings, onderhandelings en transformasionele leierskap.

Hy is die sameroeper van die FDI in Africa-navorsingsprogram. 

Prof
Ermie Steenkamp
Posbeskrywing: 
Medeprofessor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 299 1479
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 130
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Internasionale Handel
Kundigheid: 
Internasionale handel, Uitvoerbevordering

Ermie Steenkamp is ʼn medeprofessor in Ekonomie en Internasionale Handel in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy voltooi haar PhD oor die identifisering van uitvoergeleenthede vir Suid-Afrika, met spesiale verwysing na Afrika.

Prof Steenkamp se navorsingsfokus is hoofsaaklik op internasionale markseleksie, die meting van marktoeganklikheid en uitvoerbevordering in Suid-Afrika, sowel as die analise van uitvoerpotensiaal op provinsiale of sektorale vlak. Ander belangstellings sluit in die meting van die ontwikkelingsimpak van toenemende uitvoere, veral op werkloosheid.  

Prof
Sonja Grater
Posbeskrywing: 
Associate Professor: School of Economics
Telefoon: 
+27 18 299 1444
Fisiese Adres: 
E3-129
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD International Trade, ITRISA Advanced Certificate in International Trade
Kundigheid: 
International trade, export opportunities for services, global value chains, trade facilitation, regional integration, FDI

 

Sonja Grater is an associate professor in the School of Economics at the North-West University (Potchefstroom Campus). She lectures undergraduate and postgraduate courses in the field of international trade, and also gained practical experience in the freight forwarding industry before joining the University.

Prof Grater's research is mainly focused on trade in services and she has authored several publications in this field. She is particularly interested in the potential of the services trade within a South African context. As part of her research, Prof Grater developed the Decision Support Model for the identification of South African export opportunities for services in particular. The results of the model can be used by government and businesses to develop and expand export markets for specific service sectors.

Prof Grater is also currently involved in research on global value chains (with a services focus), trade facilitation and FDI.

Prof
Anmar Pretorius
Posbeskrywing: 
Senior Lektor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 285 2452
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 106
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
DCom Ekonomie
Kundigheid: 
Finansiële ekonomie, toegepaste ekonometrie, plaaslike ekonomiese ontwikkeling, groen energie

Anmar Pretorius is ʼn lektor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy doseer tans Ekonometrie en is koördineerde van die honneursstudente se navorsingsopstelle.

Dr Pretorius het reeds in beide plaaslike en internasionale joernale publiseer en het al verskeie referate by plaaslike en internasionale konferensies gelewer. Haar navorsingsbelangstellings sluit in finansiële ekonomie, toegepaste ekonometrie, plaaslike ekonomiese ontwikkeling en groen energie. Haar doktorsgraad ondersoek Suid-Afrika se finansiële markintegrasie met die res van die wêreld.

Dr Pretorius tree ook op as evalueerder en bespreker van referate vir ʼn internasionale konferensie wat fokus op internasionale finansiering, sowel as evalueerder vir plaaslike en internasionale joernale.

Sy is die sameroeper van die Ekonomiese Ontwikkelingsprogram.   

Dr
Jan Venter
Posbeskrywing: 
Senior Lecturer: School of Social and Government Studies
Telefoon: 
+27 18 299 1631
Fisiese Adres: 
F13-G34
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Political philosophy, Certificate in Conflict Resolution
Kundigheid: 
Political philosophy, political economy, business intelligence

 

Jan Venter is a senior lecturer in Political Studies in the School of Social and Government Studies at the North-West University (Potchefstroom Campus). He holds qualifications from the North-West University, the Christian Albrechts University in Kiel, Germany and UNISA. His PhD contained a reconstruction of the ideologies within the Tripartite Governing Alliance in South Africa.

Dr Venter's research interests include political philosophy, political economy and business intelligence. He has also participated in various research projects in collaboration with organised agriculture, helping to broaden people's understanding of the political economy and the dangers of policy uncertainty in the agricultural arena and other sectors. He sits on the editorial boards of a number of national and international academic journals. 

Dr
Ernst Idsardi
Ernst Idsardi
Posbeskrywing: 
Senior Lektor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 285 2324
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 101D
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Internasionale Handel
Kundigheid: 
Landbou-ontwikkeling, internasionale handel


Ernst Idsardi is ʼn senior lektor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Hy behaal sy BSc in die Nederland, sy MSc in Landbou-ekonomie aan die Universiteit van die Vrystaat, en sy PhD in Internasionale Handel aan die Noordwes-Universiteit.

Dr Idsardi se navorsingsfokus is op landbou-ontwikkeling en internasionale handel. Hy het reeds gewerk aan verskeie navorsingsprojekte vir beide nasionale en internasionale belanghebbendes in die landbousektor.

Hy is die sameroeper van Landbou-navorsingsprogram. 

Dr
Carike Claassen
Posbeskrywing: 
Senior Lektor
Telefoon: 
+27 18 299 2643
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 136
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Ekonomie
Kundigheid: 
Ontluikendemark-ekonomieë

Carike Claassen is ʼn senior lektor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy behaal onlangs haar PhD in Ekonomie, met die titel van haar proefskrif: The state of decoupling before and during the Great Recession.

Dr Claassen se hoof navorsingsbelangstelling lê in begrip ten opsigte van ontluikende markekonomieë, maar met addisionele fokusareas wat insluit besigheidsiklus-mede-beweging tussen ontluikende markte en gevorderde ekonomieë, en die ekonomiese verhoudings tussen Sjina en Afrika

Dr
Johnny van der Merwe
Posbeskrywing: 
Senior Lektor: Skool vir Ekonomie
Telefoon: 
+27 18 299 2373
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 102
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Landbouekonomie
Kundigheid: 
Mededingende analise, prysmeganismes, ontwikkeling

 

Johnny van der Merwe is ʼn senior lektor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus).

Dr van der Merwe voltooi onlangs sy PhD, wat spesialiseer in die veld van mededingende analise, prysmeganismes en ontwikkeling. Dr van der Merwe se meestergraad is geoordeel as die beste meestersgraad in 2010 aan die Universiteit van die Vrystaat en is ook ingedien by die nasionale verhandeling-kompetisie by die Agricultural Economics Association of South Africa (AEASA).

Dr van der Merwe se navorsing fokus tans op die analise van die impak van graangradering, -prysbepaling, en -innovasie op die mededingendheid van die Suid-Afrikaanse graanindustrie. Sommige van sy ander navorsingswerk fokus op die handel, ontwikkeling en volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse landbousektor.

Hulpbron-ekonomie-navorsingsgroep 

Me
Carli Bezuidenhout
Posbeskrywing: 
Lektor
Telefoon: 
+27 18 285 2321
Fisiese Adres: 
Gebou E3, Kamer 128
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Ekonomie
Kundigheid: 
Uitvoer Gedrag, Arbeid Ekonomie

Carli Bezuidenhout is ʼn lektor in die Skool vir Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus). Sy doseer voorgraads in die grade BCom Ekonomie sowel as BCom Internasionale Handel. Sy het ook ʼn aantal jare se ervaring in ekonomiese konsultasiewerk opgedoen voor sy by die Universiteit aangesluit het.

Haar navorsingsfokus is op Suid-Afrikaanse uitvoergedrag op ondernemingsvlak met ʼn spesifieke arbeidsmagfokus. Sy stel veral belang in die indiensnemingspremie en loonpremie van uitvoerondernemings sowel as die verspreiding van lone. Sy het onlangs haar PhD in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit behaal, met die titel: "Essays in export behaviour at firm-level".

Dr
David Spies
Posbeskrywing: 
Senior Lecturer: School of Economics
Telefoon: 
+27 18 299 2373
Fisiese Adres: 
E3-105
Kampus: 
Potchefstroomkampus
Kwalifikasies: 
PhD Agricultural Economics
Kundigheid: 
Agricultural economics

David Spies is a senior lecturer in the School of Economics at the North-West University (Potchefstroom Campus).

Dr Spies’ interests lie in the fields of production economics, value chain analysis, marketing and trade.  Through his work, he has made an important contribution to the South African red meat industry, both in the commercial as well as the informal sectors.  Future research work that Dr Spies is planning includes the improvement of agricultural productivity in the informal sector.