MBA

MBA

Die MBA-kwalifikasie word geag as die vlagskip van besigheidsopleiding wêreldwyd, en by die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur poog ons om juis dit te bied, ʼn kwalifikasie wat geakkrediteer is en hulpmiddels sal verskaf om in die sake-omgewing sukses te behaal.

Die NWU word geag as die bes-bestuurder universiteit in Suid-Afrika. Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur lewer lank reeds graduandi aan suidelike Afrika, wie op hul beurt ʼn bewese bydrae tot sosiale en ekonomiese groei in die streek lewer. Die Besigheidskool poog om professionele nagraadse bestuurs- en besigheidsopleiding te bied.

Wil u graag ʼn MBA doen? Stel u belang in die nuutste MBA-nuus?  www.mba.co.za

 

Sites of delivery