Oor ons

Visie van die NWU Besigheidskool

Om ʼn internasionaal erkende besigheidskool in Afrika te wees

Missie van die NWU Besigheidskool

Die NWU Besigheidskool is verbind tot die ontwikkeling van etiese en strategiese denke-leiers deur:

  • Onderrig en leer wat die kontemporêre aspekte binne die konteks van die breë omgewing aanspreek.
  • Relevante navorsing bydraes te lewer met die fokus op organisasies suid van die Sahara.
  • Kommersialisering van deskundigheid met fundamentele bydraes tot sosio-ekonomiese transformasie.
  • Bogenoemde word ondersteun deur ons toewyding aan gemeenskapsbetrokkenheid.