Peet van der Merwe

Profile
Title
Prof
Peet van der Merwe
Job title
Professor
Telephone
+27 18 299 1812
E-mail
Peet.VanderMerwe@nwu.ac.za
Physical address
Gebou E3, Kamer 226
Campus
Potchefstroom
Qualifications

BA, BA Hons, MA, PhD

Expertise
Wildtoerisme, ekotoerisme, toerisme in die natuur, volhoubare toerisme en mariene toerisme
Background

Peet van der Merwe is tans senior lektor en navorser in Toerismebestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Skool vir Toerismebestuur. Hy behaal sy graad in Rekreasie en Toerismebestuur in 1994, honneursgraad in 1995 en meestergraad in 2000 aan die Noordwes-Universiteit. Hy voltooi sy PhD in 2004 in Toerismebestuur, en word bevorder tot medeprofessor in 2010 en professor in 2014. Peet ontvang sy NNS-gradering (C3) as navorser in 2016. Hy doen ook suksesvol aansoek vir verskeie NNS-befondsing vir projekte, met die mees onlangse wat fokus op grondgebruikmodelle vir die private wildindustrie. As ʼn navorser, maak hy deel uit van die NNS-navorsingseenheid TREES (Tourism Research in Economic Environs and Society) en doseer tans Wildplaasbestuur aan derdejaars en Ekotoerisme op honneursvlak.     

Peet se kundigheidsveld lê binne wildlewetoerisme, jagtoerisme, ekotoerisme (volhoubare toerisme) en marienetoerisme.  Navorsingsuitsette is soos volg: Eweknie-geëvalueerde publikasies (47), populêre artikels (28), projekte (41), navorsingsverslae (35), boeke (4), hoofstukke in boeke (5), meestergraad en PhD-graadstudente afgelewer (19), konferensies bygewoon (internasionaal en nasionaal) (54) en internasionale gaslesings (3).