Oorsig
BSc-kwalifikasies is gefokus op die begrip en bestuur van die natuur as een van die belangrikste hulpbronne vir die toerisme-industrie.
Toelatingsvereistes
- APS van 26
- Wiskunde vlak 4 (50-59%)
- Fisiese wetenskappe vlak 4 (50-59%)
Loopbaanopsies
- Wildsplaasbestuurders, plantkundiges, dierkundiges, omgewingskenners en parkbestuurders
Afleweringspunte
- Potchefstroom
Graad-opsies
- BSc Toerismebestuur, Plantkunde en Dierkunde
- BSc Toerismebestuur, Geografie en Plantkunde
- BSc Toerismebestuur, Dierkunde en Geografie