Informatika

Jou Pad na Uitnemendheid

Ons BCom in Ekonomiese Wetenskappe met ʼn spesialisasie in Ekonomie en Informatika kombineer ekonomiese teorie met die nuutste tegnologie. Hierdie program berei jou voor om analitiese hulpmiddels van ekonomie te bemeester saam met die nuutste informatika-innovasies, wat jou toerus vir rolle aan die voorpunt van datagedrewe besluitneming.

Berei daarop voor om innovasie en doeltreffendheid in die digitale ekonomie aan te dryf. Hierdie interdissiplinêre program kombineer ekonomie met die studie van inligtingverwerking en -bestuur, en bied ʼn omvattende begrip van hoe data en tegnologie by ekonomiese beginsels aansluit.

Tipiese take sluit in:

  • Data-analise en -interpretasie
  • Ekonomiese Modellering en Vooruitskatting
  • Databasisbestuur
  • Mens-Rekenaar-interaksie
  • Risikoassessering en -bestuur
  • Besigheidsprosesverbetering
  • Strategiese Beplanning en Besluitnemingsondersteuning
  • Kubersekuriteit en Databeveiliging
  • Toepassing-ontwikkeling

 

Kernvakke 

Vakke sluit onder meer in:

  • Rekeningkunde
  • Ondernemingsbestuur
  • Ekonomie
  • Berekening
  • Ekonomie
  • Statistiek

Graadopsies

BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonomie en Informatika

  • Duur van Graad: 3 jaar, voltyds
  • Aangebied op Mahikeng [M] & Vanderbijlpark [V] kampusse
  • Kurriculuim kode: 5FKH02

Toelatingsvereistes

BCom in Ekonomiese Wetenskappe met Ekonomie en Informatika

  • APS van 26
  • Wiskunde Vlak 3 (40-49%)
  • Engels OF Afrikaans vlak 4 (50-59%)

Loopbaangeleenthede 

  • Ekonomiese Analis
  • Besigheidsintelligensie-analis
  • Datawetenskaplike
  • Finansiële Analis
  • Marknavorsingsanalis
  • Stelselontleder
  • Data-analis
  • Risiko-analis
  • Ekonomie-konsultant
  • UX/UI-ontwerper
  • Gesondheidsinformatika-spesialis
  • Beleidsanalis
  • E-handel-analis

 

Nagraadse studies

Nagraadse studie in Ekonomiese Wetenskappe sluit in

  • BCom Honneursgraad 
  • MCom en
  • PhD

 Hierdie nagraadse kwalifikasies word aangebied op

  • Potchefstroom Kampus [P]
  • Vanderbijlpark Kampus [V] 

 

 

 

 

Jaarboek