Verken en delf dieper in die verskillende teoretiese grondslae van risiko, en ondersoek konsepte van finansiële risiko tot operasionele en strategiese risiko's. Jy sal leer om potensiële bedreigings te identifiseer, die impak daarvan te evalueer en omvattende risikobestuurstrategieë te ontwikkel. Deur 'n mengsel van streng kursuswerk en voorpuntnavorsing kry jy insigte in risikobestuur, regulatoriese nakoming en etiese oorwegings. Jy sal bemagtig word om rolle soos risiko-ontleders, konsultante en korporatiewe risikobeamptes kan vertol en gereed wees om organisasies teen onsekerhede te beskerm.
Kwalifiekasies in die studieveld
BCom Ekonomiese Wetenskappe met Risikobestuur
BCom Ekonomiese Wetenskappe met Landbuo-ekonomie & Risk Management
Toegepaste Risikobestuur word slegs as 'n nagraadse program aangebied. Indien jy belangstel, besoek asseblief UARM vir inligting