Nagraadse Kwalifikasies

GRAAD

STUDIERIGTING

NAVORSINGSENTITEIT

KAMPUSSEDIREKTEUR/ PROGRAMBESTUURDER
Honneurs
OF
PGDip
Geoktrooieerde Rekenmeesterskap
504123: E630P/V
Hierdie eenjaarkwalifikasie is CTA-geakkrediteer deur die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA). Die kernmodules sluit in: Finansiële Rekeningkunde, Ouditkunde, Belasting en bestuursrekeningkunde & Finansiering. Die kwalifikasie is op NKR-vlak 8 en word slegs op ʼn voltydse basis aangebied.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof. Rikus de Villiers

Prof Heleen Janse van Vuuren

HonneursFinansiële Rekenmeesterskap
504124: E635P/V/M
Hierdie eenjaarkwalifikasie is op NKR-vlak 8 en sluit die volgende modules in: Finansiële Rekeningkunde, Ouditkunde, Belasting, Bestuursrekeningkunde & Finansiering. Dit word op ʼn voltydse basis aangebied (doen asseblief navraag oor die moontlike deeltydse opsies)

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Mahikeng

Me Corrie Meiring

Me Estie Lubbe

Me Zanele Sobopha

HonneursBestuurs-rekenmeesterskap
504125: E636P
Hierdie eenjaarkwalifikasie is op NKR-vlak 8 en sluit die volgende modules in wat vrygestel is deur die Chartered Institute of Management Accountants (CIMA). Dit word op ʼn voltydse basis aangebied (doen asseblief navraag oor die moontlike deeltydse opsies).PotchefstroomProf Jaco Fouché
HonneursForensiese Rekenmeesterskap
5EB L01: E601P
Hierdie eenjaarkwalifikasie is op NKR-vlak 8 en sluit modules in wat relevant tot die veld forensiese rekenmeesterskap is, sowel as ʼn navorsingsmodule. Dit word slegs op ʼn voltydse basis aangebied.PotchefstroomDr. Constant van Graan
MComBestuurs-rekenmeesterskap (gedoseer)
5DJ P01: E802P
Tans bestaan die graad uit ʼn skripsie wat ongeveer 56% beslaan en kan in Afrikaans of Engels gedoen word, plus ʼn verdere twee gespesialiseerde modules. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur is drie jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 180.PotchefstroomProf Danie Schutte
MComBestuurs-rekenmeesterskap (Verhandeling)
5CL N01: E801P/V
Tans bestaan hierdie graad slegs uit ʼn verhandeling en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur drie jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 180.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof Danie Schutte
MComRekenmeesterskap (Verhandeling) 5CM N01: E801P/VTans bestaan hierdie graad slegs uit ʼn verhandeling en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur drie jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 180.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof Danie Schutte

Prof Thys Swanepoel

MComRekenmeesterskap (Gedoseer)
5HB P01: E801 P/V
[ACCA Embedded Masters]
LP
Tans bestaan hierdie graad uit 'n mini-verhandeling en drie gespesialiseerde modules. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur drie jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 180.Potchefstroom

Prof Danie Schutte

Me Elsabé Kilian

MComBelasting (Verhandeling)
5CN N01: E801P/V
Tans bestaan hierdie graad slegs uit ʼn verhandeling en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur drie jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 188.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof Danie Schutte

Prof Thys Swanepoel

MComBelasting (Gedoseer)
5DK P01: E802P

Tans bestaan die graad uit ʼn skripsie wat ongeveer 30% beslaan en kan in Afrikaans of Engels gedoen word, plus ʼn verdere drie gespesialiseerde modules. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur is drie jaar. Dit kan slegs deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 188.

Kry meer inligting hier

PotchefstroomProf Danie Schutte
MComForensiese Rekenmeesterskap
5CP N01: E801P
Tans bestaan hierdie graad slegs uit ʼn verhandeling en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur is een jaar en die maksimum duur drie jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 9 met ʼn totale kredietwaarde van 180.PotchefstroomDr Duane Aslett
PhDBestuurs-rekenmeesterskap
5CA R06: E901P/V
Die graad bestaan uit ʼn proefskrif en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur van die studie is twee jaar en die maksimum duur vier jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 10 met ʼn totale kredietwaarde van 360.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof Danie Schutte

Prof Thys Swanepoel

PhDRekenmeesterskap
5CA R01: E901P/V
Die graad bestaan uit ʼn proefskrif en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur van die studie is twee jaar en die maksimum duur vier jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 10 met ʼn totale kredietwaarde van 360.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof Danie Schutte

Prof Thys Swanepoel

PhDBelasting
5CA R09: E901P/V
Die graad bestaan uit ʼn proefskrif en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur van die studie is twee jaar en die maksimum duur vier jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 10 met ʼn totale kredietwaarde van 360.

Potchefstroom

Vanderbijlpark

Prof Danie Schutte

Prof Thys Swanepoel

PhDForensiese Rekenmeesterskap
5CD R01: E901P
Die graad bestaan uit ʼn proefskrif en kan in Afrikaans of Engels gedoen word. Die minimum duur van die studie is twee jaar en die maksimum duur vier jaar. Dit kan voltyds of deeltyds gedoen word, is op NKR-vlak 10 met ʼn totale kredietwaarde van 360.PotchefstroomDr Duane Aslett