Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis

Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële ontwikkeling bestuur.

As jy ʼn natuurlike vaardigheid het om mense te hanteer en hul sterkpunte te identifiseer of hul talente te ontwikkel, is jy op die regte pad om ʼn loopbaan in bedryfsielkunde, mensehulpbronbestuur of arbeidsverhoudinge te volg.

Studierigtings

Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. 

Mensehulpbronbestuur

Bedryfsielkundiges fokus op die gedrag van werknemers in die werksplek deur die toepassing van psigologiese beginsels om die algehele werksomgewing te verbeter.

Bedryf-en Organisasiesielkunde met Arbeidsverhoudingebestuur

Hierdie graad fokus op die kundigheid en vaardigheidsvlakke van opleidings- en personeelontwikkelingpersone in die private en openbare sektore. 

 

Mensehulpbronontwikkeling (Potchefstroom)