Oorsig
Vervoerekonomie is die studie van die fisiese beweging van vrag en passasiers vanaf die punt van oorsprong tot die bestemming, in die gewenste kondisie op die verwagte tyd. Al hierdie aktiwiteite is belangrik ten opsigte van die funksionering van enige ekonomie.
Tipiese take sluit in:
- Implementering van vervoeraktiwiteite
- Interaksie met kliënte om kwaliteit en tydigheid van uitsette te verseker
- Data-insamelingsmetodologie, hersiening van die ontwerp en moniteringsraamwerk
- Finansiële bestuur assessering
- Ontwerp van fondsvloei en uitbetalingsmeganismes
- Skatting van beleggingsrisiko
Kernvakke
- Inleiding tot Logistiek
- Logistieke strategieë en kliëntediens
- Logistieke Besigheidstelsels
- Vervoer Beplanning
- Internasionale Logistiek
Graadopsies
BCom Vervoerekonomie
- Graadduur: 3 jaar, voltyds
- Aangebied in Mahikeng [M] en Vanderbijlpark [V]
BCom Vervoerekonomie- Verlengde Program
- Graadduur: 4 jaar, voltyds
- Aangebied by Mahikeng [M]
BCom Logistieke Bestuur
- Graadduur: 3 jaar, voltyds
- Aangebied by Mahikeng [M]
BCom Logistieke Bestuur - Verlengde Program
- Graadduur: 4 jaar, voltyds
- Aangebied by Mahikeng [M]
Toelatingsvereistes
BCom Vervoerekonomie
- APS: 24
- Wiskunde: Vlak 4 (40%)
- Engels: Vlak 4 (50%)
BCom Vervoerekonomie- Verlengde Program
- APS: 20
- Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%)
- Engels: Vlak 3 (40%)
BCom Logistieke Bestuur
- APS: 24
- Wiskunde: Vlak 4 (40%)
- Engels: Vlak 4 (50%)
BCom Logistieke Bestuur - Verlengde Program
- APS: 20
- Wiskunde: Vlak 3 (40%) of Wiskunde Geletterdheid: Vlak 4 (50%)
- Engels: Vlak 3 (40%)
Loopbaangeleenthede
- Logistiekbestuur
- Voorsieningskettingbestuurder
- Logistiekbestuurder
- Vragversender
- Internasionale handel
- Warehousing
- Behoueringsaangeleenthede
- Bemarking en kliëntediens
- Voorraadkontrole
- Vervoerekonomie/-bestuur
- Openbare vervoerbeplanner/-skeduleerder/-modelleerder
- Verkeer en reisimpakassesseerder
- Nasionale regering, provinsiale, distrik en plaaslike munisipaliteit
- Vervoerbeleidsanalis
- Lughawe/rederybestuurder
- Spoorvervoer-analis
- Maritieme vervoer-analis
Nagraadse studies
Nagraadse studies in Ekonomiese Wetenskappe sluit in:
- BCom Honneursgraad
- MCom en
- PhD
These post-graduate degrees are offered at
- Potchefstroom [P]
For information on the admission requirements please see the yearbook