Internasionale Handel

 

Oorsig

Ons BCom Ekonomie en Internasionale Handel-kwalifikasie bied aan u die geleentheid om te spesialiseer in die wêreld van invoer en uitvoer, met ʼn fondasie in Ekonomie.

U sal die volgende leer:

  • Hoekom lande handel dryf
  • Handelsbelemmerings soos tariewe en kwotas
  • Die WHO, handelslokke en handelsbeleid
  • Suid-Afrika se internasionale handelsomgewing
  • Die rolspelers in ʼn uitvoertransaksie
  • Hoe die betaling en finansiering van invoer- en uitvoertransaksies werk
  • Wat INCOTERMS is
  • Handelsgeografie en handelsdata-analise om uitvoermarkte te identifiseer
  • Hoe om regoor die wêreld besigheid te doen

Die kwalifikasie bied spesialiskennis tesame met ʼn benadering wat nou verband hou met toepassing. Harde vaardighede sluit in die analise van handelsdatabasisse, die beraming van ekonomiese modelle, sowel as ʼn omvattende uitvoerprojek in die laaste semester van u derde jaar.

Kwalifikasie

  • BCom in Ekonomie en Internasionale Handel
  • Durasie: 3 jaar, voltyds

[Kwalifikasie 5FKH01 P/V]

Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting 

Toelatingsvereistes

  • APS-telling van 26
  • Wiskunde vlak 4 (50-59%)
  • Engels vlak 4
  • Addisionele vereistes mag van toespassing wees as per Fakultiet se jaarboek/kalendar
  • Voldoen nie aan die vereistes nie? Sien inligting oor die Uitgebreide Program hieronder

Kampusse waar die program aangebeid word

  • Potchefstroom [P]
  • Vanderbijlpark [V]

Loopbaangeleenthede

  • Ekonoom
  • Ekonomiese konsultant
  • Invoer en uitvoer
  • Departement van Handel en Nywerheid, Suid-Afrikaanse Reserwebank, banke, finansieringsmaatskappye, uitvoerrade en vervoermaatskappye
  • Uitvoerkredietversekeraar
  • Vra ons oor die International Trade Institute of Southern Africa (ITRISA)

Nagraadse studies

  • BCom Hons in Ekonomie met Toegepaste Ekonomie
  • BCom Hons in Ekonomie
  • BCom Hons in Internasionale Handel
  • BCom Hons in Logistiek
  • BCom Hons in Operasionele Navorsing
  • BCom Hons in Besigheidsstatistiek
  • BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur
  • BCom Hons in Vervoerekonomie
  • MCom in Toegepaste Risikobestuur
  • MCom in Operasionele Navorsing
  • MCom in Statistiek
  • PhD in Internasionale Handel
  • PhD in Risikobestuur
  • PhD in Ekonomie
  • PhD in Operasionele Navorsing

Besoek gerus na die nagraadse bladsy

 

Uitgebreide bestuursprogramme

Oorsig

Die Uitgebreide Program sluit ʼn addisionele jaar van studie in wat die student se basiese kennis en vaardighede sal verbeter alvorens aanbeweeg word na meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die programme. Verder het studente wat hierdie program volg ʼn baie groter geleentheid om sukses te behaal in hul studies, aangesien dit toegewyde ondersteuning bied aan studente wat hulp nodig het om die gaping te oorbrug tussen skool en hoër onderwys.

Kwalifikasie

  • BCom in Ekonomie en Internasionale Handel
  • Durasie: 4 jaar, voltyds

[Kwalifikasie 5XKH01 P/V]

Sien asseblief die jaarboek vir meer inligting 

Toelatingsvereistes

  • APS van 24
  • Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterdheid vlak 6 (70% of meer)
  • Engels vlak 3 (40% of meer)
  • Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek/kalender

Kampus waar program aangebeid word

  • Vanderbijpark [V]

Loopbaangeleenthede

  • Ekonoom
  • Ekonomiese konsultant
  • Invoer en uitvoer
  • Departement van Handel en Nywerheid, Suid-Afrikaanse Reserwebank, banke, finansieringsmaatskappye, uitvoerrade en vervoermaatskappye
  • Uitvoerkredietversekeraar
  • Vra ons oor die International Trade Institute of Southern Africa (ITRISA)

Nagraadse studies

  • BCom Hons in Ekonomie met Toegepaste Ekonomie
  • BCom Hons in Ekonomie
  • BCom Hons in Internasionale Handel
  • BCom Hons in Logistiek
  • BCom Hons in Operasionele Navorsing
  • BCom Hons in Besigheidsstatistiek
  • BCom Hons in Ekonomie met Risikobestuur
  • BCom Hons in Vervoerekonomie
  • MCom in Toegepaste Risikobestuur
  • MCom in Operasionele Navorsing
  • MCom in Statistiek
  • PhD in Internasionale Handel
  • PhD in Risikobestuur
  • PhD in Ekonomie
  • PhD in Operasionele Navorsing

 

Besoek gerus na die nagraadse bladsy