Oorsig

Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van sake-inligting deur die aanwending van tegnologie. As sodanig smelt dit kernkonsepte van bestuurs-, bedryfs- en inligtingstelselteorie saam met rekenaarwetenskap- en ingenieursmetodes en tegnologieë om ’n organisasie se data te bestuur. Professionele persone in die Inligtingstelsels-dissipline is hoofsaaklik besig met die inligting wat rekenaarstelsels kan verskaf om ’n onderneming te help om sy doelwitte te definieer en te bereik, asook met die prosesse wat ’n onderneming kan implementeer of verbeter deur inligtingstegnologie te gebruik. Inligtingstelsels fokus op die inligtingsaspekte van inligtingstegnologie.

Toelatingsvereistes

  • Engels vlak 4
  • Wiskunde vlak 4
  • Keuringstoets
  • APS 24 

Afleweringspunte

  • Mafikengkampus

Kwalifikasie opsies

  • Verlengde B.Com Inligtingstelsels
  • BCom Inligtingstelsels
  • Verlengde BCom Inligtingstelsels
  • BCom Honneurs Inligtingstelsels
  • MCom Inligtingstelsels
  • PhD Inligtingstelsels

Loopbaangeleenthede

  • Besigheidsontleder
  • ERP-spesialis
  • Webinhoudbestuurder
  • Projekbestuurder
  • Databasisontleder
  • Databasisadministrateur
  • Toepassingsontwikkelaar
  • IS-sekuriteitsbestuurder
  • E-besigheidsbestuurder
  • Toepassingsontleder
  • Data-ontleder
  • Inligtingstelselbestuurder
  • IT-konsultant
  • IT tegniese ondersteuningsbeampte
  •  IS/IT-ouditeur
  • Stelselontleder 

Kontakbesonderhede vir verdere inligting