Bemarkingsbestuur

Oorsig

Bemarkingsbestuurders wys verskillende spanne toe aan uitreikpligte regdeur ʼn maatskappy se bemarkingsveldtog. Hulle kan betrokke wees by handelsmerke, kreatiewe dinkskrums, navorsingsanalise, en markkondisie-evaluasie, afhangende van hul doelwitte.

Met hierdie kwalifikasie word studente toegerus om selfstandig te kan dink in die bemarkingsomgewing. Studente bekom omvattende blootstelling aan die veld van bemarking, wat hulle in staat stel om relevante bestuursaspekte aan te spreek.

Toelatingsvereistes

  • APS van 24
  • Wiskunde vlak 3 (40-49%)
  • Addisionele vereistes per Fakultiet se jaarboek/kalender

 

Kampusse

  • Potchefstroom [P]
  • Vanderbijlpark [V]
  • Mahikeng [M]

Kwalifikasieopsies

  • BCom Bemarkingsbestuur

[Qualification 5FPH01: Curriculum E301P/V/M]

Loopbaanmoontlikhede

  • Entrepreneurskap
  • Besigheidsbestuurder
  • Navorsingsassistent
  • Verkoopsbestuurder
  • Bemarkingsbestuurder
  • Enige bemarkingsverwante loopbane 
  • Dosent

Nagraadse studies

  • BCom Hons in Entrepreneurskap en Bemarking
  • BCom Hons in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur
  • BCom Hons in Bemarking met Bemarkingsbestuur
  • BCom Hons in Publieke Administrasie
  • MCom in Sakebestuur
  • MCom in Bemarkingsbestuur
  • PhD in Bemarkingsbestuur
  • PhD in Sakebestuur
  • PhD in Publieke Administrasie

Sien die Nagraadse bladsy vir meer inligting.

 

 

Uitgebreide programme 

Oorsig

Die Uitgebreide Program sluit in ʼn addisionele jaar van studie wat studente se basiese kennis en vaardighede sal verbeter voor hulle vorder tot meer gespesialiseerde studies in die latere jare van die program. Verder het studente wat hierdie program onderneem ʼn baie beter geleentheid om sukses te behaal in hul studies, aangesien dit toegewyde ondersteuning bied aan studente wat hulp nodig het om die gaping te oorbrug tussen skool en hoër onderwys.

Toelatingsvereistes

  • APS van 20
  • Wiskunde vlak 3 (40% of meer) / Wiskunde Geletterdheid vlak 4 (50% of meer)
  • Engels vlak 3 (40% or meer)
  • Addisionele vereistes per Fakultiet se jaarboek/kalendar

Kampusse

  • Vanderbijlpark [V]
  • Mahikeng [M]

Kwalifikasie

  • BCom Bemarkingsbestuur

[Qualification 5XPH01 V/M]

 

Loopbaanmoontlikhede

  • Entrepreneurskap
  • Besigheidsbestuurder
  • Navorsingsassistent
  • Verkoopsbestuurder
  • Bemarkingsbestuurder
  • Enige bemarkingsverwante loopbane 
  • Dosent

Nagraadse studies

  • BCom Hons in Entrepreneurskap en Bemarking
  • BCom Hons in Bestuurswetenskappe met Ondernemingsbestuur
  • BCom Hons in Bemarking met Bemarkingsbestuur
  • BCom Hons in Publieke Administrasie
  • MCom in Sakebestuur
  • MCom in Bemarkingsbestuur
  • PhD in Bemarkingsbestuur
  • PhD in Sakebestuur
  • PhD in Publieke Administrasie

 

Sien die Nagraadse bladsy vir meer inligting.