Hierdie professioneel geakkrediteerde program is ontwerp om studente toe te rus met kennis en vaardighede om professionele rekenmeesters in openbare praktyk en besigheid te word. Finansiële rekeningkunde is ʼn gespesialiseerde tak van rekeningkunde wat tred hou met ʼn maatskappy se finansiële transaksies. Studente word geleer hoe om gestandaardiseerde riglyne te gebruik om transaksies op te teken, op te som en in ʼn finansiële verslag/staat te stel, bv. die staat van finansiële posisie/staat van wins/verlies en ander omvattende inkomste. Tipiese take sluit in: Vakke sluit in, maar is nie beperk nie tot: BCom Finansiële Rekenmeesterskap Graad duur: 3 jaar, voltyds Aangebied by: BCom Finansiële Rekenmeesterskap- Verlengde program Graad duur: 4 jaar, voltyds Aangebied by: BCom Finansiële Rekenmeesterskap BCom Finansiële Rekenmeesterskap- Verlengde program South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde leerlingkontrak. Association of Chartered Certified Accountants (ACCA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad gee studente die geleentheid om vrystellings te verkry vir nege fondasie vlak eksamens vanaf ACCA. South African Institute of Professional Accountants (SAIPA) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: https://www.saipa.co.za/ Let wel: Die BCom in Finansiële Rekenmeesterskap is geakkrediteerd by die South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) as ʼn PGDA-oorbruggingsprogram. Met ander woorde, studente wat die BCom honneurs in Finansiële Rekenmeesterskap suksesvol voltooi, sal vir die PGDA kan aansoek doen sou hy/sy op hierdie stadium verlang om ʼn lid van SAICA as geoktrooieerde rekenmeester te word. Word ook erken deur: South African Institute of Tax Professionals (SAIT) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: Die nagraadse studies word aangebied op Laai die honneursbrosjure hier af. Oorsig
Hoofvakke
Graad-opsies
Toelatingsvereistes
Professionele liggame
Loopbaangeleenthede
Nagraadse studies