Bestuurswetenskappe

Die Skool vir Bestuurswetenskappe se Afrikaanse blad is tans onder konstruksie. Gebruik asseblief die Engelse blad.

Die Skool vir Bestuurswetenskappe is een van ses skole in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe. Ons fokus op die ontwikkeling van toekomstige sakeleiers deur vyf bedryfsrelevante voorgraadse grade en ses nagraadse grade aan te bied. Ons grade is ontwerp om studente toe te rus met die vaardighede wat nodig is om loopbane in die volgende velde te volg:

  • Bemarkingsbestuur
  • Bemarking- en Kommunikasiebestuur
  • Bemarking- en Toerismebestuur
  • Besigheidsbestuur
  • Sportbesigheidsbestuur
  • Veiligheidsbestuur

Ons dinamiese span akademiese personeel bring omvattende teoretiese kennis én praktiese ervaring na elke leergeleentheid. Verder fokus ons nagraadse programme (Honneurs-, Meesters- en Doktorsgrade)  op spesialisasie in die velde van Bemarkingsbestuur en Besigheidsbestuur. Ons is verbind tot die aanbied van akademies veeleisende kurrikula, verryk met praktiese, aktiwiteitsgebaseerde leer en geleenthede vir betrokkenheid in die werklike wêreld. Verken ons uiteenlopende graadopsies en kontak ons gerus indien u enige verdere inligting benodig.

Kwalifikasies

 

 

 

Our footprint